Reviews

Beautiful apartment with a beautiful view. Frederic didn’t forget a thing! We wish we could have stayed longer but Del Este 5 was a great stop on our trip around South Africa. Very safe property. Would love to stay here again in the future!

- Savannah

via Airbnb

Baie mooi uitsig, stil omgewing en bure, veilig vir klein kinders. Wasmasjien en tuimeldroër is amper splinternuut. Badkamers is geteël en in puik kondisie. Parkering bietjie nou maar alternatiewe parkering (binne in kompleks) is baie groot. Dakwaaiers is doeltreffend en stil. Kombuis is baie goed toegerus, stoof is nuut en skoon, net enkelwasbak (geen afspoelbak). Strykyster en strykplank ook beskikbaar. Stoep met ingeboude braaier netjies, stoele buite gemaklik. LCD TV en DStv.

- Deon G

via Travelground

Perfect home away from home. Best travel destination and best memories created.

- Thobeka S

via Travelground

Die eenheid was skoon, netjies en mooi afgerond. Die kombuis was ook goed toegerus. Die eenheid het 'n heerlike stoep met 'n baie mooi uitsig op die see. Ons het die mooiste sonsopkomste daar beleef en ook gereeld dolfyne gesien. Dit was voorwaar 'n heerlike plek om tot stilstand te kom, om te rus en te kon kuier. Sal beslis weer terug gaan

- Anita van der Merve

via Facebook

Great place with a great view. We will definitely go again soon!! Super neat and beautifully decorated. A home away from home. Thank you for everything and we cant wait for our next visit to margate. We recommend this place to anyone looking to get away!

- Lauren Ellis

via Facebook